Specialise in: Lae vloei drip, Fertigation en EC en hoë EC kunsmis programme asook besproeiing skedulering volgens ETo.
Is sedert 2013 met Agriwiz betrokke en sedert 2002 aktief in sitrus verbouing betrokke. Doen ook spuitprogamme vir sitrus en het met uitvoere en buitelandse markte en opnemers gewerk.